Bestel by ons
Sien pryslys onder aan bladsy- Laai die bestel vorm hier af.
- Laai die prylys hier af.
- Voltooi die bestel vorm.
- Stuur die voltooide bestel vorm na padstal@locarno.co.za. LW jou epos moet asseblief die volgende inligting bevat
- Naam en van
- Adres
- Kontak nommer
- Epos adres
- Wanneer ons die bestelling ontvang sal ons 'n kwotasie uitmaak en terug stuur, die kwotasie sal die vervoer kostes insluit.
- Sodra die betaling in ons bankrekening reflekteer sal die bestelling verpak en uitgestuur word.
- Die bestelling se tracking nommer sal aangestuur word sodra die koerier die bestelling optel.